Johan Nel & Neil van der Walt – Dagbreek

Letra “Johan Nel & Neil van der Walt – Dagbreek” Official Lyrics

Dagbreek weer oop in die ooste
Bo-oor natgedoude velde

Tussen bome staan ek ook op

In my natuurlike posisie
Sonlig drink ons saam aan hierdie missie

Ek klim in my kar en ek sing:

Elke mens en plant en dier
Hoor die more uur

cujBpY


Padlangs: ek en Louis Armstong ry
Ander mense in motors rondom my

Links-regs-links ek gly verby

Koerantman: hy dans deur die karre deur
Sy glimlag: helderder skyn elke kleur

Rooi, groen: ons doen wat ons doen

Elke mens en plant en dier
Hoor die more uur

Elke mens en plant en dier
Hoor die more uur

%d blogueiros gostam disto: