Spoegwolf – Vergeet

Letra “Spoegwolf – Vergeet” Official Lyrics

Wys my wat jy is, wat jy is
Is vir my bedoel
Ek is uitgewis, uitgeblus
Jy kan deur my lewe

Slegte tydings
Is net seisoene
Jy maak die houe
Deel van my hartklop

Kan ons vanaand vergeet
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Kan ons vanaand vergeet
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Ek wil langs jou lewe

Maak my lyf jou rus
As ons rus
Sal ek die geraas uithou
Dra my soos jou ring
Soos jou ring
Ek sal aanhou klou
Aanhou

Slegte tydings
Is net seisoene
Jy maak die houe
Deel van my hartklop

Kan ons vanaand vergeet
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Kan ons vanaand vergeet
Dat ons almal doodgaan?
Ek wil langs jou lewe
Ek wil langs jou lewe

Chеck one
Round two
Featuring Vuurwolf

Lyricsbyletras.com

Terug vir diе ne’ende dis waar dat ek geseënd is
In die verlede was ek verlore, ek’t gevoel as of ek vreemd is
Ek het gesukkel met die hartseer en die leemtes
Jy’t gesorg’at al’aai donkerte vergeet is
As my redder kom jy aan, jy bring’ie teengif
Jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes
Lig ve’teer al’ie dinge wat koud en wreed is
In ‘n wêreld so vol van dit wat verkeerd is
Hou die salf vir die plekke waar ek beseerd is
Vat my hand en ons sweer’it voor die gemeente
Ken my hart en die dinge wat ek beleef het
Raak my siel, dis ‘n teken dat ek gereed is
Ringomvinger, jy’s sekerlik my vir ewig
‘n goue stem, nog mooier as my verbeelding
Woorde wat, skit-te-rend, sing en my weer heel bring
Seël my krake met blommetjies wat gekleurd is


“Wow, wow, wow, wow, wow, wow, wow
Dit is so baie, baie, baie cool
Wow. Congratulations, man!”

Search music video on youtube:

    Descubra mais sobre LyricsByLetras

    Assine agora mesmo para continuar lendo e ter acesso ao arquivo completo.

    Continue reading