Wikus Botma – Brannewynlippe

Brannewynlippe – Wikus Botma Lyrics Letra:

Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe

Ek steek in my voete vas
Jy’t my asem weg gevat
En dis hoe jy lyk
Met jou blue jean lyf vanaand
Kom en vat my aan die hand
Steek die dansvloer aan die brand
En as jy wil dans
Moet jy nader aan my staan
Skop uit jou skoene, skuif al die stoele
Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand

Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe

Ek lek my lippe af
Proe die dubbel in jou glas
Kom ons maak hom leeg
Ons gaan party pleeg vanaand
Vat nog ‘n slukkie, bly nog n’ rukkie
Kom ons hak ‘n bietjie uit vanaand

Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe

Gooi hom bietjie sterker
Nog ‘n rondte op my mond
Want die smaak sit nou lekker op my tong
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Sê my voel jy ook die hitte?
Vanaand is ons weer op ons stukke
Laat los jou voete op die ritme
Soen my met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe
Baby jy, kan my dors kom les
Met jou brannewynlippe

Wikus Botma – Brannewynlippe

%d blogueiros gostam disto: