No menu items!
More

    Arno Jordaan LETRA – En Ek Draai ✓

    En Ek Draai Lyrics, Letra:

    Vers 1
    Ek wonder hoe sal ek weet?
    Ek wonder mag ek jou vra?
    Droom jy steeds in die nag?
    Ek mis jou soene so sag

    Voorkoor
    Mis jou lyf teen my lyf
    Oehoe, ek sal jou wys
    Dis net ek en jy
    Wat vir altyd by jou bly

    Koor
    En ek draai, en draai, en draai
    Weer terug na jou
    Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou
    En ek draai, en draai, en draai
    Weer terug na jou
    Kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou

    Vers 2
    Ek wonder hoe sal ek weet?
    Ek wonder mag ek jou vra?
    In my hart wil dit reën
    Mag ‘n Engel jou seën

    Voorkoor
    Mis jou lyf teen my lyf
    Oehoe, ek sal jou wys
    Dis net ek en jy
    Wat vir altyd by jou bly

    Koor
    En еk draai, en draai, en draai
    Weer terug na jou
    Ek stuur vir jou diе mooiste droom om vas te hou
    En ek draai, en draai, en draai
    Weer terug na jou
    Kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou

    Brug
    Soek jy my vanaand weer styf langs jou?
    Gee vir my jou mooiste droom om vas te hou

    Slor
    En ek draai, en draai, en draai
    Weer terug na jou
    Ek stuur vir jou die mooiste droom om vas te hou
    En ek draai, en draai, en draai
    Weer terug na jou
    Kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou
    So kom ons vat die laaste dans, ek wil als onthou

    Advertisement

    Kenia OS – La OG

    La OG Lyrics by Letras Kenia OS Yo...

    Kenia OS – Kitty (part....

    Kitty (part. La Joaqui) Lyrics by Letras ...

    Kenia OS – Big Bang

    Big Bang Lyrics by Letras Kenia OS (K...

    Kenia OS – VIP (part....

    VIP (part. Villano Antillano) Lyrics by Letras ...

    Kenia OS – Solo Una...

    Solo Una Vez Lyrics by Letras Kenia...

    Kenia OS – Es Así

    Es Así Lyrics by Letras Kenia OS Quizás,...