Liezel Pieters – Waar Ek Hoort Lyrics

Liezel Pieters – Waar Ek Hoort LyricS Letra LiezelPietersVEVO Liezel Pieters – Waar Ek Hoort ( Lyrics)

Op hierdie grond
Waarop ek staan
Het baie al voor my gegaan
Hier boer ek steeds vandag vooruit
Met die môregloed
Skep ek hoop en moed

Die wind, die weer
Is buite my beheer
Maar om sterk te staan
Is ek wel geleer
Die son sal sak, hy sal weer skyn
Elke oes se stroop,
deur geloof en hoop

As die groen mielieblare
Oor my hande streel
En die oggendbries
Met die veldgras speel
Dan weet ek ek’s geplant
Net waar ek hoort
Elke môre bring weer
Nuwe hoop

Om Boer te wees
Is binne in my bloed
Daarmee kom die bitter
Daarmee kom die soet
Die dagbreek bring weer nuwe krag
Vir die harde werk
Wat daar buite wag

As die bloeiselgeure
In die boorde hang
En die dag breek uit
In ‘n lofgesang
Dan weet ek ek’s geplant
Net waar ek hoort
Loop sy aan sy met
My Landbouvenoot

En as ruig sonneblom
Die lande verf in geel
En my kinders kaalvoet
Op die plaaswerf speel
Dan weet ek ek is geplant
Net waar ek hoort
Elke môre bring
weer nuwe hoop
Lyrics, Letras, Paroles, Deutsche, Letras, Testi,Тексты, Texty, Norske, Текстови, Versuri, Persian, Liricí, Lirik, Nederlandse, Tagalog

Advertisement

Mais Letrasas

Categoria

Lucas Roque e Gabriel – Homem de Branco

Homem de Branco - Lucas Roque...

La China – Corazón de Cartón Letra

La China - Corazón de Cartón...

LLEFLIGHT – FREESTYLE 2 Lyrics

LLEFLIGHT - FREESTYLE 2 ( Lyrics...

Lana Del Rey – Take Me Home, Country Roads Lyrics

Lana Del Rey - Take Me...

Luh Tyler – Change My Wayz Lyrics

Luh Tyler - Change My Wayz...

Larkin Poe – “Get Up” from the “Sweetwater” Soundtrack Lyrics

Larkin Poe - "Get Up" from...

LIL GAZ – Never See You Later Lyrics

LIL GAZ - Never See You...

Loe Shimmy – Murda Dance Lyrics

Loe Shimmy - Murda Dance (...

Lexie Liu – delulu Lyrics

Lexie Liu - delulu ( Lyrics...

Loren Gray & Hayes Warner – Breadcrumbs Lyrics

Loren Gray & Hayes Warner -...

Limoblaze, Elle Limebear – Over Lyrics

Limoblaze, Elle Limebear - Over (...

LILAC & Jacks – KAN TA TUR NI LO Lyrics

LILAC & Jacks - KAN TA...